Bevindings van Covid-19-toelaag ondersoek met in werking tree

Die voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee oor Maatskaplike Ontwikkeling, Bridget Masango, sê die bevindings van die ondersoek na die Covid-19-toelaag moet blitsig in werking tree. Minister Sisisi Tolashe het die ondersoek gelas na bewerings deur Stellenbosh studente oor identiteitsdiefstal-skuiwergate. Masango sê gereelde vorderingsverslae sal beskikbaar wees om deursigtigheid in die regstelling van sekerheidsgebreke te verseker: