Beurtkrag-siklus bly dieselfde in SA

Eskom het aangekondig hy gaan voort met die opskorting van beurtkrag in die buurland om middernag. Die patroon is sedert die begin van die week in werking. Volgens die nutsdiens se tussentydse woordvoerder, Daphne Mokwena, het die stelsel aansienlike verbetering getoon: