Bestuurder, onder die limiet, steeds ingeneem op Copps 94.1

Die Copps 94.1-span het buite die hoofstad patrollies uitgevoer en met rolspelers gesels oor die bekamping van misdaad. In die hoofstad self, is ‘n bestuurder, onder die invloed maar onder die limiet, steeds deur owerhede ingeneem. Francois Lottering was aan diens.