Besteding van Transnet se lening moet gemonitor word
Die Padvragvereniging neem kennis van die korporatiewe lening aan Transnet van 18,85 miljard Suid-Afrikaanse rand van die Afrika Ontwikkelingsbank. Die uitvoerende hoof van die vereniging, Gavin Kelly, sê hoewel dit ‘n stap in die regte rigting is, moet noukeurige bestuur van die toegewysde fondse, aanspreeklikheid, fiskale beheer en werklike verbetering van Transnet se bedrywighede, streng gemonitor word: