Besighede sukkel steeds van vorige inperking

Terwyl Namibiërs in spanning wag vir ‘n aankondiging deur President Hage Geingob vir nuwe maatreëls in verband met die heersende derde vlaag Covid-infeksies. Volgens Daan Strauss, die sekretaris-generaal van die Namibiese Werkgewersfederasie word die impak van die eerste inperking steeds deur besighede gevoel.