Beraad van die Toekoms sal jeug betrek
Die Beraad van die Toekoms sal op 20 en 21 September by die Verenigde Nasies in New York plaasvind. Die beraad sal kyk na die aanpassings wat nodig is om die toekomstige uitdagings in ‘n veranderende wêreld aan te spreek. Die sekretaris-generaal van die VN, Antonio Guterres het met die media gesels oor wat onder die loep sal kom.