Beplan jy ‘n troue? Dis hoeveel tyd jy nodig het

’n Moderne troue neem 528 uur, of 22 volle dae, om te beplan, volgens ’n nuwe studie.

Navorsing wat gedoen is  oor die gedrag en gewoontes van 2 000 Amerikaners wat die afgelope jaar getroud is, het bevind dat die gemiddelde verloofde Amerikaner vir 11 maande – of 44 weke – in troubeplanningsmodus sal wees met ’n verstommende 528 uur wat aan beplanning toegewey word.

Foto: Freepik

Die studie het ook bevind dat ‘n kwart van diegene wat ondervra is, het bewees die mees uitdagendste deel was om die perfekte plek te kry om te trou. Terwyl die meerderheid paartjies erken het dat hulle opgewonde was (68 persent) tydens die troubeplanningsproses, het die gemiddelde paartjie wat ondervra is, gesê dat hulle vier argumente gehad het in die aanloop tot hul groot dag.

Die mees algemene redes vir ‘n onenigheid tussen paartjies sluit in om ‘n trou-venue te vind (25 persent), pyseniering (18 persent) en om op ‘n gastelys saam te stem (19 persent).