Belasting: Staat kry minder, ekonomie kry meer

Die regering se belastinghervormings sal 646 miljoen Namibiese dollar terugsit in die sakke van belastingbetalers. Kosmos 94.1 Nuus het met die Cirrus-ekonoom, Robert McGregor, gepraat oor die impak op staatsinkomste gaan gebeur, veral aangesien ‘n groot groep mense geen belasting sal betaal nie.

Oor wat die vermenigvuldigingseffek sal wees, sê hy besteding behoort te verhoog.