Bek-en-klouseer: Regering te stadig in Oos-Kaap

Die DA sê die Departement van Landbou is traag om te reageer op die bek-en-klouseer-uitbreking in die Oos-Kaap, ‘n sleutel-beesvleis-vervaardigingstreek waar hoë werkloosheid ‘n probleem is. Die party sê ondanks die feit dat die siekte onder staatsbeheer val, is maatreëls wat deur plaaslike landbouliggame voorgestel is om dierebeweging te beheer, afgewys. Die DA -lid, Noko Masipa, sê die stadige reaksie bedreig die streek se ekonomie, wat baie afhanklik is van beesvleisproduksie en hoë werkloosheid in die gesig staar: