Begroting: Ons stem vanjaar
Die finansminister sal na verwagting in Februarie sy begrotingsrede lewer. Terwyl die datum nog nie bekend is nie, is daar reeds bespiegelings oor hoe dit sal lyk. Dit is natuurlik ‘n verkiesingsjaar en NamRA het baie goed belasting ingevorder, maar dit sal nie die tekorte heeltemal dek nie. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Omu Kakujaha-Matundu, Unam-ekonoom gesels.