Bank Windhoek-groep hou sooispit-seremonie vir volhoubare gebou
Die voorsitter van die Bank Windhoek-groep, Johan Swanepoel, het die hoofrede gelewer by die sooispit-seremonie van die nuwe Capricorn-terrein van ‘n volhoubare gebou op die hoek van Onafhanklikheidslaan en Kasinostraat. Die gebou sal na verwagting in 2026 gereed wees. Swanepoel is aan die woord.