Suid-Afrikaanse soldate in Mosambiek ontplooi

Suid-Afrikaanse soldate is in Mosambiek ontplooi om te help met die repatriasie van Suid-Afrikaners uit die noordelike dele van die land na aanvalle deur gewapende militante.
Die aanvalle verlede week het gefokus op die noordelike Mosambiekse dorp Palma wat sowat 10 kilometer van ’n gasprojek van Frankryk se Total en ander internasionale maatskappye geleë is. President Cyril Ramaphosa het die ontplooiing van die buurland se soldate in Mosambiek bevestig. 

Cyril Ramaphosa Saterdag