As die president se vrinne vir sy pos wil staan, gaan dinge nie goed nie – Amupanda
Reaksie word ontvang op die aankondiging deur die voormalige adjunk-uitvoerende direkteur in die finansministerie, Ally Angula, dat sy haarself verkiesbaar stel as presidentskandidaat vir 2024. Dit is nie bekend of sy onafhanklik of verbonde aan ‘n party sal staan nie. Job Amupanda, wat self sy kandidaatskap vir volgende jaar bekend gemaak het sê hy wens haar geluk maar sê as die president se vriende so aankondiging maak, val dinge dalk uitmekaar…