Arrestasie op pad in babastortingsaak

‘n Babastorting is vandag by Ella du Plessis Hoërskool in die hoofstad aangemeld. Die kleintjie se oorskot in ‘n asdrom by die meisieskoshuis deur die matrone ontdek. Inspekteur Silas Shipandeni sê die verdagte is bekend omdat die fetus ten volle ontwikkel was.