Aroab-boer gesels oor landbou-uitdagings

Boere wat in die Aroab-omgewing in die Karas-streek boer, het hul kommer gedeel oor die uitdagings wat hulle ervaar. Eksterne faktore soos stygende pryse en insetkoste vir die landbou, het Namibië beïnvloed. Beurtkrag in Suid-Afrika raak hulle ook rakende die uitvoer van Namibiese vleis na die buurland. Kosmos 94.1 Nuus het met JG Maritz, ‘n boer in die Aroab-omgewing oor hul uitdagings gesels…

Hy sê boonop het die Suide wisselvallig of geen reën gekry nie.