Ariamsvleise polisieman steeds vermis

Volgens die Namibiese polisie is die polisiebeampte van Ariamsvlei in die Karas-streek steeds vermis. Nampol versoek steeds die hulp van die publiek om die 35-jarige Dominikus Swartbooi op te spoor. Swartbooi is onlangs na die Ariamsvlei-polisiestasie oorgeplaas en het reeds op 4 April vermis geraak het. Hoof-inspekteur Elifas Kuwinga, woordvoerder Nampol het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…