Arbeidskenner sê oor tegnologie en werk in die toekoms
Plaaslike reaksie word ontvang op die jongste verslag van die Wêreld Ekonomiese Forum toon dat makro-ekonomiese neigings en tegnologiese vooruitgang steeds arbeidsmarkte ontwrig. Die verslag voorspel dat 83 miljoen poste teen 2027 uitgeskakel sal word weens die toenemende gebruik van tegnologie en verhoogde digitale toegang. Die verslag voorspel ook dat 69 miljoen nuwe werkgeleenthede geskep sal word, hoofsaaklik in die groen oorgang en lokalisering van aanbodkettings. Kosmos 94.1 Nuus het met Herbert Jauch, ‘n arbeidskenner gesels oor of Namibië gereed is vir die aanpassings…