Arbeidersparty sal mosie van vertroue bring as Boris nie gaan nie

Die leier van die Britse opposisie, die Arbeidersparty, Sir Keir Starmer, sê dat indien die Tories Boris Johnson aanhou as tussentydse premier tot verkiesings later vanjaar sal hy ‘n mosie van vertroue in die parlement bring. Starmer sê Brittanje verdien beter.

Daar word verwag dat die Konserwatiewe Party teen Maandag ‘n plan van aksie Maandag bekend sal maak.