AR gesels oor jongste oor sy vakbond

Die nuutgeregistreerde Revolutionary Union is tans besig om lede te werf. Onder leiding van Job Amupanda, is die vakbond daarop gemik om die sukkelende werkersklas by te staan. Die vakbond het verskeie uitdagings gehad om te registreer. Kosmos 94.1 Nuus het met George Kambala, ‘n aktivis van die Affirmative Repositioning-beweging gepraat wat die jongste in verband met die vakbond se werksaamhede deel.