Angula sê inligting is ook uitgelek by weermag to hy minister wasApril 30, 2021
Die voormalige Minister van Verdediging Nahas Angula sê die Uitvoerende Direkteur in die ministerie Wilhelmine Shivute se kommer oor die uitlek van geklassifiseerde inligting is geregverdig. Hy sê dit het in sy tyd by die ministerie ook voorgekom. Hy verduidelik.