Angie kan nie aanspreeklikheid vir puttoilette aanvaar nie – DA

Die DA sê dis duidelik dat die buurland se onderwysminister en haar departement nie bereid is om aanspreeklikheid te aanvaar vir die gevaar wat onveilige puttoilette steeds vir leerders by skole skep nie. In die jongste voorval het die vierjarige Langalam Viki vroeër die maand in ‘n puttoilet in Vaalbank in die Oos-Kaap verdrink. ‘n DA-woordvoerder, Baxolile Nodada, sê die skool se puttoilette voldoen nie aan die minumum vereistes en standaarde nie: