Angie het kommer oor water-tekorte by Gauteng-skoleOctober 2, 2023
Die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het haar kommer uitgespreek oor ernstige watertekorte in verskeie gebiede in Gauteng. Sy is bekommerd dat dit leerders sal keer om die hele dag skool by te woon. Motshekga het tydens ʼn nuusonderhoud gesê haar departement hou die situasie fyn dop: