Angie blameer Covid vir SA-leerders se ongeletterdheid
Die buurland se onderwysminister, Angie Motshekga, sê die verlies aan skool-ure weens die Covid-19-pandemie het die leesgeletterdheid van die land se leerders benadeel. Sy het die media toegespreek ná die bekendstelling van die studie oor vordering van internasionale leesgeletterdheid. Die studie oor leesvermoë wat in 50 lande uitgevoer is, het Suid-Afrikaanse leerders laaste op die lys geplaas. Motshekga sê daar was die afgelope maand ‘n baie goeie debat oor lees in skole: