ANC veroordeel samesweringsteorieë oor sterftes van vyf leiers

ANC-leiers in Johannesburg het ‘n beroep gedoen vir die beëindiging van samesweringsteorieë na vyf streekleiers in minder as ‘n jaar dood is. ‘n Voormalige burgemeester Mpho Moerane is onlangs na ‘n motorongeluk oorlede. Moerane se dood volg na ander voormalige burgemeesters Geoff Makhubo en Jolidee Matongo ook gesterf het. Moerane word vandag in ‘n burgerlike begrafnis in Alexandra te ruste gelê. Die ANC se streekswoordvoerder, Sasabona Manganye, vra lede om op te hou met onvanpaste bespiegeling.