ANC stoomroller gesondheidsversekering – DA

Die DA veroordeel, wat hy noem, die ANC se stoomroller-proses om die Nasionale Gesondheidsversekering-wetsontwerp by die portefeuljekomitee oor gesondheid deur te jaag, sonder wysigings van opposisiepartye. Hy sê dit het gebeur in weerwil van oorweldigende regsmenings en teen argumente. Die DA benadruk die wetsontwerp sal Suid-Afrika bankrot maak en nié die mediese krisis oplos nie. ‘n Lid van die Parlement, Michele Clarke, sê sonder ‘n finansiële sertifikaat van goedkeuring, óf begrotingsgoedkeuring deur die minister van finansies, kan die wetsontwerp nie eers náástenby aanspraak maak op geldigheid óf grondwetlikheid nie: