ANC sê verswakte Eskom kniehalter besighede

Die ANC sê ‘n verswakte Eskom sal verhoed dat die land sy doelwitte bereik. Die kragvoorsiener het die afgelope paar maande gereeld beurtkrag ingestel, met sakeondernemings was as gevolg daarvan oor groot finansiële verliese kla. Die voorsitter van die party se ekonomiese transformasiekomitee, Mmamoloko Kubayi, sê Eskom moet nie net beurtkrag hanteer nie, maar ook verseker sy bedryfs- en finansiële prestasie verbeter.