ANC se gesondheidsversekering is onbekostigbaar
Solidariteit sê die Nasionale Gesondheidsversekering is onbekostigbaar, onprakties en onnodig. Die vakbond het sy kommentaar oor die versekering se wetsontwerp by die Nasionale Raad van Provinsies ingedien. Die wetsontwerp wil een regeringsfonds skep wat mediese dienste by staats- en privaat gesondheidsinstellings betaal. Solidariteit se woordvoerder, Connie Mulder, sê ten spyte van die manier waarop dit voorgestel word, sal die NGV nie arm Suid-Afrikaners se lewens verbeter nie: