ANC sal traag wees om staatskapers te dissiplineer
Die politieke-ekonomiese kenner in Suid-afrika, Dale McKinley, sê hy twyfel of die ANC voor sy kongres in Desember sal optree teen lede wat by die verslae oor staatskaping betrek word. Deel vier van die verslag oor staatskaping is verlede week bekend gemaak en dek ses onderwerpe, waaronder Eskom en die Vrystaat-asbesskandaal. McKinley sê die verslae is ‘n reuse-probleem vir die ANC-leierskap: