ANC sal nie, en kan nie, vergaan nie

Die ANC se adjunkpresident Paul Mashatile sê na 112 jaar staan die ANC-huis nog en dit sal nooit val nie. Mashatile het by ʼn kerkdiens in Mbombela, Mpumalanga, gepraat as deel van die party se 8 Januarie-verklaring wat komende Saterdag in die Mbombela-stadion gehou word. Hy sê die ANC se 112de herdenking is nie net om dit te vier nie, maar ook om die organisasie en die Suid-Afrikaanse nasie se demokrasie te verdedig: