ANC-regering moet geestesgesondheid prioritiseer

Die MANCOSA Gesondheidsorgskool sê Suid-Afrika moet sy fokus verskerp wanneer dit kom by die aanspreek van geestesgesondheidskwessies as hy in hom ooreenstemming met die globale benadering tot die onderwerp wil bring. In die jaarlikse Wêreldwye Geestestoestandverslag van Sapien Labs, wat in Maart 2022 uitgegee is, word Suid-Afrika as een van die swakste lande beskou wanneer dit kom by geestesgesondheid. Mehnaaz Olla van MANCOSA sê by sommige kulture kleef daar aansienlike stigma aan geestesgesondheidskwessies: