ANC-regering lieg oor sy loonaanbod

Die Vereniging van Staatsamptenare in Suid-Afrika sê hy veroordeel die regering se skynheiligheid en voortslepende ondermyning van vakbonde en die kollektiewe bedingingsgees ten sterkste. Werkers in die openbare sektor berei voor vir ‘n staking nadat salarisonderhandelings met die regering as werkgewer misluk het. ‘n Woordvoerder van die vereniging, Reuben Maleka, sê die regering lieg dat hy ‘n verhoging van 7,5 persent ter tafel gelê het, maar dat vakbonde dit verwerp het. Hy sê hulle eis 6,5 persent: