ANC moet meer doen oor klimaatsverandering

Die vakbondfederasie Saftu doen ‘n beroep op die ANC-regering om in KwaZulu-Natal meer te doen om armes te help wat basiese dienste soos kos en skuiling nodig het. Meer as 300 mense is dood weens oorstromings en modderstortings in die provinsie. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê die gereelde oorstromings in die oostelike dele van die land is ‘n teken van aardverwarming: