ANC loop deur onder skade deur oorstroming van Oranjerivier

Die DA in die Noord-Kaap sê die departement van landbou het miljoene Suid-Afrikaanse rand bestee om te probeer om die risiko van natuurlike rampe te temper. Hierdie maatreëls kon nie die oormatige skade van oorstromings langs die Oranjerivier keer nie. ‘n Woordvoerder van die party, Reinette Liebenberg, sê die huidige oorstromings het uitgeloop op die vrylaat van vier-duisend kubieke meter water per sekonde: