ANC het taakspan vir staatskaping

Die ANC het ‘n taakspan saamgestel om aanbevelings aan die Nasionale Uitvoerende Komitee te maak, oor die bevindings en voorstelle in die staatskapingsverslag. Die span bestaan uit Joel Netshitenzhe, Thoko Didiza, Ronald Lamola, Naledi Pandor en Lindiwe Masekosa, en sal deur Jeff Radebe gelei word. Die derde aflewering van die ondersoek se verslag oor Bosasa het mense soos oudpresident Jacob Zuma en die ANC-voorsitter Gwede Mantashe betrek. Charlene du Toit, ‘n verslaggewer in die buurland het meer: