ANC het Poskantoor vernietig – EFF

Die EFF sê die Suid-Afrikaanse Poskantoor is een van die staatsondernemings wat deur die onbevoegde ANC-regering vernietig is. Die Poskantoor is sedert Julie onder sakeredding. Volgens die sakereddingspraktisyns het hulle ‘n verdere 3,8 miljard Suid-Afrikaanse rand nodig om vertroue in die Poskantoor te herstel. Sinawo Thambo van die EFF sê die party ondersteun die Wysigingswetsontwerp op die Suid-Afrikaanse Poskantoor: