ANC beleid belemmer ekonomiese groei in SA

Die DA beweer swak beleide het veroorsaak dat die ekonomie verder agteruitgaan. Die party sê in die eerste kwartaal vanjaar het die ekonomie ingekrimp, soos bevestig deur Statistieke Suid-Afrika. Dit volg op ‘n noue ontkoming uit ‘n tegniese resessie in die vorige kwartaal. Die Tesourie se nasionale begroting het ‘n groeikoers van 1,3-persent in Februarie voorspel. Die DA-lid, Dion George, sê beter ekonomiese beleide is noodsaaklik: