Amushelelo sê ons moet vir die regering bid

Aktivis Michael Amushelelo het homself aan die polisie oorhandig in verband met die brand van bande Vrydag buite die arbeidsministerie se kantore. Hy het by die polisiestasie op sy sosiale media platforms gepraat.

Die waarnemende streeksbevelvoerder adjunk-kommissaris Chrispin Mubebo het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor vat volgende is.