Amushelelo reël groot optog vir 21 Maart

Michael Amushelelo, ‘n lid van die Namibia Economic Freedom Fighters en ‘n uiters omstrede arbeidsaktivis wil op 21 Maart, Onafhanklikheidsdag, ‘n massa-protes reël teen werkloosheid. Amushelelo, wat vandag in die hof op Walvisbaai verskyn vir chaos rondom nog onlangse ‘n protesoptrede, sê die kwessie van werkloosheid is nie partydig nie. Hy sê dit raak almal.

Hy het meer inligting bekend gemaak oor eise wat werksgeleenthede sal bevorder…