Amushelelo blyk om Onafhanklikheidsdag met optog te boikot

Dit wil voorkom asof Michael Amushelelo se optog teen jeugwerkloosheid op 21 Maart meer vir ‘n boikot van onafhanklikheid is. Hy sê kan Kosmos 94.1 Nuus dat jeugwerkloosheid ‘n tikkende tydbom is en vra wat is daar om te vier, 34 jaar na die land vryheid ontvang het.