Amore Bekker kom kuier saam met die hartstigting

Die Namibiese Hartstigting sal op 3 Augustus ‘n fondsinsamelingsgeleentheid aanbied. Die geleentheid sal ‘n vasvra-aand wees wat deur die Chappies.com Vasvra-program aangebied word. Die geleentheid sal bygewoon word deur Amore Bekker, ‘n bekende Suid-Afrikaanse radio-persoonlikheid. Bekker het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.