Alweendo is hoofspreker by Angolese olie-beraad
Die Angola Olie- en Gaskonferensie vind van 13 tot 14 September in Luanda plaasvind, en bied ‘n platform waar Namibië en Angola bilaterale samewerking op die gebied van energie kan versterk. Die Namibiese minister van myne en energie Tom Alweendo sal as die hoofspreker optree. Alle oë is op Namibië met sy vyf olie- en gas-ontdekkings deur die internasionale energie-reuse Shell, TotalEnergies en Qatar Energy, en Hyphen Hydrogen Energy se groenwaterstof-projek aangekondig het. Abednego Ekandjo die hoof-ekonoom en petroleumprys-spesialis in die ministerie, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…