Almal is kwaad vir Israel, waar’s die woede teenoor Hamas?

Die Amerikaanse minister van buitelandse sake Antony Blinken sê hy kan verstaan dat die wêreld woede het oor wat aangaan in Gaza en hoe burgerlikes ly maar, hy vra dat terwyl dit geregverdig is, waar is die woede teenoor Hamas…