Almal het kommer oor besteding van ramphulpfondse in SA

Nog ‘n organisasie doen ‘n beroep in Suid-Afrika vir die deursigtigheid van die fondse wat vir die rampe in KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap opsy gesit is. Die Forum van Instellings wat Demokrasie Ondersteun vra ook verantwoordbaarheid en deursigtigheid in die verspreiding van die fondse. Die organisasie se voorsitter, openbare beskermer Busisiwe Mkhwebane, sê hulle sal die besteding van die fondse fyn dophou: