Ally sal nie militêre basisse bou nie
Daar word heelwat geld spandeer op kapitaalprojekte in die land, maar meer kan gedoen word. Voor die verkiesing in November vra Kosmos 94.1 Nuus belangrike vrae aan politieke partye en presidensiële kandidate. Kosmos 94.1 Nuus het ‘n onderhoud gevoer met die onafhanklike presidensiële kandidaat Ally Angula, wat sê sy sal regeringsgeboue in die streke bou, in plaas van militêre basisse.