Ally kry twee nuwe bondgenote

Ally Angula, voormalige adjunk-uitvoerende direkteur van die ministerie van finansies, en onafhanklike presidensiële kandidaat het haar nuwe bondgenote vanoggend aangekondig. Die United People’s Movement onder parlementslid, Jan van Wyk, het saam met die Kingdom of God-party, wat nog nie in Namibië as ’n politieke party geregistreer is nie, sal Angula as kandidaat ondersteun. Angula sê genoeg is genoeg.