Ally Angula en twee ander se kandidaatskap deur ECN verwerp

Die Namibiese Verkiesingskommissie het die kandidaatskap vir president van Ally Angula, Jeremiah Kaambo en Elsie Chen verwerp, sonder om die redes te verskaf. Maar kommissie-voorsitter dr. Elsie Nghikembua het beslis die openbare sitting word tot môre uitgestel vir kandidate om regstellings te maak.