Alles vorder goed vir eerste nasionale motocross op OmaruruFebruary 13, 2023

Die eerste rondte van die Nasionale Motocross-kampioenskap word op Saterdag, 18 Februarie op Omaruru gehou. Toeskouers en deelnemers kan uitsien na ’n aksiebelaaide dag vol adrenalien en gesinsvermaak. Phellazie Simon, wat op die reëlingskomitee is, bedank al die borge wat die geleentheid moontlik maak.