Alles is in plek vir die Afrika Driekamp-beker op Swakopmund
Afrika Driekamp-beker vir die derde keer in Swakopmund plaas. Volgens die president van die Namibiese Driekamp-federasie, Roual Spangenberg, is die geleentheid baie anders as voriges eenvoudig omdat dit ook as kwalifiserende deelname vir die Olimpiese Spele later vanjaar dien. Dus sal dit hoogs kompeterend wees. Spangenberg het met Kosmos 94.1 Sportnuus gesels.