Alles gereed vir Ramphosa se inhuldiging

Die nasionale gesamentlike operasionele en intelligensiestruktuur, NATJOINTS, sê hy is gereed om enige wetteloosheid by die Uniegebou te hanteer waar Cyril Ramaphosa vandag as staatshoof ingehuldig word. Polisiewoordvoerder Athlenda Mathe sê hulle sal geen ontwrigting of swak gedrag verdra nie:

President Nangolo Mbumba is natuurlik ook in die buurland. Mbumba is baie lief vir reis en het vroeg aangekondig dat hy die seremonie sal bywoon.