Alle Suid-Afrikaners moet registreer

Cosatu in Suid-Afrika sê burgers moet aan die komende verkiesing deelneem om demokrasie te handhaaf, en doen ‘n beroep op alle burgers van 16 jaar en ouer om hierdie naweek te registreer. Die federasie vra die jeug, nuwe kiesers en diegene wat van adres verander het om te registreer en voort te bou op die voordele wat sedert 1994 behaal is. Matthew Parks van Cosatu sê die demokratiese voordele moet die grondslag wees vir ekonomiese groei, werkloosheids-vermindering, verbetering van dienste sowel as die voortdurende stryd teen misdaad en korrupsie: